BLOM
RENOSTER FON TYN(1794)
Sien BLOM stamregister
CD met DATABASIS beskikbaar - kliek hier
Net anderkant die Hottentots Hollandberge, nie meer as 'n uur en 'n bietjie se ry van Kaapstad nie, lę die OVERBERG. Dit is 'n gebied ryk aan natuurskoon, landbou en dierelewe wat die BLOM's, inwoners en ander besoekers oor die jare heen bekoor het.
Dit is dan ook hier waar die eerste BLOM, ene Johannes, in 1733 gebore is en op 5 April 1733 gedoop is. Hy trou op 18 Maart 1759 met ene Johanna Catharina Swart van die plaas Heuningrug en kom boer op die plaas Rhenosterfontein. Haar broer was die bekende President CR Swart se oupagrootjie. Hierdie Swart-familie het ook bekendgestaan as die Zoetensdalsvlei se Swarts. Baie van die BLOM's boer nog op die oorspronklike familieplase, soos Rhenosterfontein, Zoutpansvlakte en Holdrift.
Die afstammelinge van Johannes BLOM en Johanna Catharina Swart
het hulle spesifiek toegelę op Landbou, Onderwys en Godsdiens en is vandag van die
bekendste Kaapse Families hier aan die Suidpunt van Afrika.
WAAR KOM ONS VANDAAN?
Ons stamvader, Jan Pieterse Blom kom van Gerhausen, Duitsland. Op 09-05-1714 arriveer hy met die Westhoven(Die skip(2215.5) het vertrek van Wielingen op 29-01-1714 en het gearriveer op 28-08-1714 te Batavia. Die kaptein was Pieter Buis.Slegs 21 van die 178 passisiers het in Kaapstad aan wal gestap.) waarop hy 'n mattroos was, in Suid Afrika waar hy van 1715 tot 1719 as messelaar in diens van die H.O.I.K was. In 1723 het hy burgereg verkry. Ons stammoeder, Anna Catharina Lorenz (1699) van Rostock Duitsland. Hulle trou op 4 Augustus 1724 in Stellenbosch. Hulle het drie dogters en 'n seun gehad, vandaar ons stamvader JOHANNES BLOM. (12 kinders gehad)
Die bekende BLOM's was Johannes getroud met Johanna
Catharina Swart, Daniël Johannes getroud met Dina Maria Taljaard, Louis Cornelius getroud
met Dina Maria Uys, Daniël Johannes getroud met Dina Elizabeth Taljaard, Mathys Johannes
getroud met Cornelia Maria Human. Cornelis Janse was die seun van Daniël Johannes.
Cornelis Janse was getroud met Cornelia Gertruida BLOM. Cornelis se seun was, Daniël
Johannes was ook bekend as Oupa Dial van Zoutpansvlakte. Sy ander broers was Jurie
Johannes, Louis(Lewis), Cornelius(Nose).
|
Louis Cornelis BLOM, b. 11-06-1815, (son of Daniel Johannes BLOM and Dina Maria TALJAARD) d. 21-09-1902. He married Dina Maria UYS, 18-03-1838 in Caledon, b. 13-06-1820 in Caledon distrik, (daughter of Cornelis Janse UYS and Cornelia Geertruida HUMAN) d. 01-01-1905 |
![]() |
Cornelis Janse BLOM, * Rhenosterfontein, Bredasdorp 25.08.1846,† Bredasdorp 15.06.1919, W Bredasdorp x Bredasdorp, Cornelia Gertruida BLOM (d.v. Louis Cornelis BLOM & Dina Maria UYS), » 1850, † Matjesfontein 11.08.1894 xx Bredasdorp, Johanna Susanna Maria BADENHORST (d.v. Mattheus Johannes Cornelis BADENHORST & Sara Johanna Gertruida UYS |
![]() |
Daniel
Johannes (Dial) BLOM, b. 24-10-1873. (d.v. Cornelis Janse
BLOM & Cornelia Gertruida BLOM), He married Aletta Johanna (Lettie) VAN PAPENDORP, b. 28-08-1882, (daughter of Petrus Johannes (Piet) VAN PAPENDORP and Johanna Susanna (Hannie) KLEINSCHMIDT) d. 07-02-1951, Woodstock. |
BLOM KONNEKSIE MET RHENOSTERFONTEIN(RENOSTER FON TYN)
Soos met alle
pioniersfamilies het die familie verbintenis ‘n sterk lyn gevorm.
Eerstens was die
stamvader van die NEL’s, Esaias ~ 27 Mei 1691, wat reeds in 1739 die plaas as
weiding- en jagplaas benut het. Hy was
woonagtig te Vredenburg, Stellenbosch, vanaf sy troue, 11 Feb 1725, met
Margaretha Beyers, weduwee van Leendert Oelofse tot met sy dood in 1766.
Margaretha BEYERS
se ouer suster, Maria, mededogter van Andries BEYERS X Catharina VRYMAN Van die Kaap, van Bottelary, was weer getroud met Jan
Harmens HARTING in 1698.
Jan HARTING se
seun, Andries, getroud 4 Nov 1736 met
Maria LOURENS (spel LAURENS in 1772), dogter van Jan LOURENS van Rostock, Duitsland.
Dit was hierdie Andries HARTING wat in
1741 die plaas Rhenosterfontein by Esaias NEL oorgeneem het. Hy het die plaas behou, maar dit nie bewoon
tot na sy dood toe Johannes BLOM op 16 Januarie 1772 die plaas by sy wudewee,
Maria, oorgeneem het.
Johannes BLOM se
vader Jan Pieter BLOM was reeds op 11 Aug 1724 met Anna Catharina LOURENS
(ROSTOK), ouer suster van Maria getroud.
Dit beteken dat
stamvader Jan BLOM en Andries HARTING swears was. Andries se vader Jan Harmens HARTING was ewe
eens ‘n swaer van Isak NEL die eerste boer van Rhenosterfontein. Hierdie NEL verbintenis het weer in 1766,
gebeur toe (b1) Johanna Elizabeth BLOM, b. 1725, c: 25-03-1725 xx 28.09.1766,
Izaak NEL (s.v. Adriaan NEL & Catharina APPEL), b. 15.05.1740 en weer in
1786 na vore gekom toe Johannes Gerhardus BLOM (b4c2) op 20 Augustus net
Adriana Alberta NEL getroud is. Adriaan NEL en Esaias NEL was broers.
RLR 10\1 p.311:
In sake de wed. Andries Hatting was agterstallige gelde van 3 jaar betaal aan
die Comp Cassa, 07 September 1770.
‘n Nota onderaan
is nie baie duidelik nie.
Opstal word op ‘n
vendusie op 18 September 1771 verkoop, Jan Blom se naam word genoem, huyden 16
Januarie 1772 word die verlate veeplaas na die betaling van agterstallige gelde
vir 2 maande, [“oorgedra aan Jan Blom?]
RLR 22\1 p.51:
(Receiver of Land Revenue): Johannes Blom verkry toestemming om vir ‘n jaar met
sy vee op die plaas “Renosterfoneijn” te “lę” , die plaas van die wed. Andries
Hatting – 16 Jan 1772.
1\SWM 12\6a p.36:
(Landdros Swellendam): Quitrent – Renosterfontein geleë aan die “Karse Rivier”:
Johannes Blom betaal vanaf 1807 “quitrent” en op 09 September 1813 word plaas
oorgedra aan Daniel Johannes Blom.
Die bekende Friesperd Telers, Jurie en Uys BLOM, se
seuns boer nog op die ou familieplaas, Rhenosterfontein, Zoutpansvlakte en
Holdrift. Volgens die argiewe het Daniël Johannes gebore in 1784, met die
eerste pampoenlys-opgaaf in 1813, sowat 216 aanteelperde in sy besit gehad. Die
groot voorliefde vir diere, veral perde is nog steeds daar.
Jan Pietersz BLOM
Jan Pietersz, (Jan
Pieterse) (Johann Peter) (Jan
Peters) BLOM, b. Abt 1694 in Gerhausen, Duitsland a. 09-05-1714 x Anna Catharina (Catharina Rostok) Lorentz
(Lourens) b: 1699 c: 10 May 1699 d.
1735, married Stellenbosch 11 Aug 1724. (daughter of Johann LORENTZ (LOURENS) and Anna Elisabeth MICHIELS).
Op 09-05-1714
arriveer Jan Pieterse Blom met die Westhoven (Die skip (2215.5) vertrek van
Wielingen op 29-01-1714 en arriveer op 28-08-1714 te Batavia.) Die kaptein van
die Westhoven was Pieter Buis. Slegs 21 van die 178 passisiers het in Kaapstad
aan wal gestap.)
Number
12610, 31 August 1725. Kopie-rol van gekwalificeerde civiele en militaire
VOC-dienaren in Kaap der Goede Hoop. (Qualified civilian and military VOC staff
at the Cape). Transcribed from one of the 42 books in this call group at the Rijksarchief in the Hague by: Dr Lesley A. Robertson CBiol FIBiol Kluyver
Laboratory for Biotechnology, Delft
University of Technology, Julianalaan 67, 2628BC, Delft,The Netherlands (published
with written permission from dr Robertson):
Surname |
forenames |
place of
origin |
ship |
function |
year
arrived |
year
freed |
date
freed |
notes |
Blom |
Jan Pieterse |
Legenhoud |
Westhoven |
mattroos |
1714 |
1723 |
|
|
http://www.inghist.nl/Onderzoek/Projecten/DAS/detailVoyage/93275Gegevens over de opvarenden bij het
Nationaal Archief
Resolutions of the Council of Policy of Cape of Good Hope Cape Town
Archives Repository, SouthAfrica. Ref: C. 68, pp. 79-89.
Dingsdagh den 2 November 1723, voormiddags.
Daar naar is op
't instantiglijk versoek van Jacobus Masthorn [2] van Haarlem en Jan
Pietersz. Blom
[3] van Burgerhout, beijde als mattroosen in den dienst der E. Comp.
alhier
bescheijden, geconsidereert haar verbonden tijt geexpireert is, en zij beijde
van
een eerlijk en
betamelijk gedrag zijn, konnende goede ambagten om aan een eerlijke
costwinninge te
geraken, als zijnde den eerstgen. een schoemaker en leerbereijder, en
den andere een
metselaar, verstaan deselve uijt 's Comps. dienst te ontslaan en in
vrijdom te
stellen.[3] Hy het in 1714 as matroos na
die Kaap gekom, en was van 1715 tot 1719 as messelaar by die Kompanije in
diens. In 1724 is hy getroud met Anna Catharina Rostock. (Sien M.O.O.C.8/5: Inventarissen, 1727−1737, no. 87.)
Jan Pietersz BLOM x Anna Catharina
(Catharina Rostok) Lorentz (Lourens) b: 1699 c: 10 May 1699, married
Stellenbosch 4 Aug 1724. (daughter
of Johann Lorentz and Anna
Elisabeth MICHIELS). http://www.e-family.co.za/ffy/p5161.htm
He married Anna
Catharina Rostock, daughter of Johan
Lorentz and Anna
Elizabeth Michelsz, on 4 August 1724.2,3 Bonnie
Sydow, "Sydow, Bonnie e-mail 1," e-mail message from e-mail
address (Bellville, Western Cape, South Africa) to
Delia Robertson, 21 Feb 2002, Angeline van die NG Kerk Argief het goedgunstelik
die oorspronklike huweliksinskrywing nageslaan & bevestig dat Jan Pieter
BLOM x 4.8.1724 met Anna Catharine ROSTOCK. Die inskrywing in SAG I bls 308 is
dus foutief.. Hereinafter cited as "Sydow, Bonnie e-mail 1."J.A.
Heese & R.T.J. Lombard, South
African Genealogies 1 A-C, HSRC SA Genealogies (Pretoria: Institute for
Historical Research, Division Genealogical Research, Pretoria, 1986, 1989),
ISBN 0-620-23962-X, Page 308. Hereinafter cited as S.A. Genealogies 1.
Volgens VC 639,
p.14 was huwelik 11 Aug. 1724 en nie 04 Aug 1724. tussen JP
Blom/AC Rostok en is dit vir my, Thys Blom, asook Loretha du Plessis
(loretha@iburst.co.za), wat vir my die navorsing gedoen, asook ‘n afskrif van
hierdie inskrywing, wat Loretha du Plessis aan my gepos het, duidelik dat die
huwelik 11 Aug. 1724 moet wees en nie 04 Aug 1724. My
gevolgtrekking is dat volgens die afskrif van
die huweliks inskrywings wat ek bestudeer het is daar wel ‘n inskrywing
gemaak van Anna se suster, Maria, wat se huwelik voltrek is op 14 Jan 1725 met
Jacobus Greeff en dat die skrif vorming min of meer dieselfde is dus sou die
getalle ook dieselde formaat aanneem en is daar nie ‘n 4 gevorm by Anna se
inskrywing nie maar wel ‘n 11. Bewyse aangeheg.
1\STB 15\3:
(Landdrosargief Stellenbosch): Attestations: Burger Jan P Blom versoek om van
dese Kaap na Stellenbosch te verhuis, 01 Mei 1731. Versoek word toegestaan aangesien daar niks
teen hom te sę is nie.
Inventories of
the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa: Reference no.:
MOOC8/5.87, Testator(s): Catharina Rostok, 9 Augustus 1735
Leijste van
sodanige goedere als wij ondergetekende na het overlijde van Catrina Rostok
huijsvrouw van denburger Jan Pieterze Blom hebben bevonden, namelijk: Dit is +++ de hand van Jan Pietersz Blom
1\STB 18\44: Huis
en tuintje gehuur in Stellenbosch, 18 September 1735.
1\STB 13\23:
Generale Monsterrolle: 1731 – 1735: JP Blom gelys as lid van die Infanterie van
Stellenbosch onder Kapt. Johannes Louw.
Resolutions of the Council of Policy of Cape of Good Hope Cape Town
Archives Repository, SouthAfrica. Reference code: C. 121, pp. 457-472.
Dingsdag den 17 December 1743, 's voormiddags.
Als nu ingekomen
weesende het gerequireerde berigt van den land-drost Pieter Lourensz op
seeker request
door den landbouwer Jan Pietersz Blom op den 3e deeser loopende maand
December in Raade
overgeleevert, [4] inhoudende versoek om te moogen laaten meeten
seeker huijs en
erf staande ende geleegen in den dorpe van Stellenbosch, het welk hij van de
wed. Rasp gecogt
en haar betaald hebbende, hem egter niet is overgedraagen geworden, 't sij
soo voorgeeft
uijt onkunde of omdat daarvan geen erfbrief kan worden gevonden; is ter
consideratie dat
van voorsz huijs en erf ter oorsake dat hetselve verscheijde reijsen is vercogt
en gevolgelijk
getransporteert, gelijk sulx bij bovengen. berigt komt te blijcken, soo niet
een
erfbrief ten
minsten eenige bescheijden dies eijgendom aantoonende in weesen sullen moeten
sijn, waarvan de
nodige afschriften ter politicque secretarije deeses Gouvernements sullen
kunnen worden
geligt, best gedagt dat men gedagte Blom deesen aangaande sal renvoijeeren
aan weesmeesteren
deeser steede, om van deselve, als onder sig gehad hebbende den boedel
van gesegde wed.
Rasp, mits alvoorens doende blijcken dat de beloofde cooppenningen door
hem aan haar sijn
betaald, een behoorlijk transport van meermaals gen. huijs en erf te kunnen
erlangen. [4]
C.295 Memoriën en Rapporten, ongedateer en 16.12.1743, pp. 112-113 en
114-118.
RLR 20\2, p.244:
Op 5 Des 1769 kry Jan Blom toestemming om sy vee by Melkhoutbosch geleë aan
Breede Rivier te hou.
1\SWM 12\71:
Attestatien: 18 Feb 1771: Die Burger Jan Blom versoek om hom in die district
van Swellendam te laat inskrywe. Wil dus
vanaf Stellenbosch na Swellendam trek & vestig.
Geen inligting
oor waar Jan Pietersz Blom begrawe is nie.
Geen inventaris vir Jan Pietersz Blom kan op
hierdie stadium opgespoor word nie,
asook nie ‘n sterfdokument nie.
Ons verwelkom enige ander inligting en foto's oor
die familie en hoor graag daarvan.
Ons eerste saamtrek op 20 Desember 2003 te Soutpansvlakte van Theo BLOM was
'n reuse sukses.
www.viewoverberg.com/Bredasdorp.asp
"The massive milkwood tree on the farm Rhenosterfontein is a national monument,
considered to be one of the largest of its kind. The durable timber derived from the
milkwoods was used in the past for building boats, bridges and mills."
Volgens my inligting is daar nie 'n familiewapen vir die bekende BLOM familie nie.
Indien u die stamregister wil help voltooi - Kontak Elma Human
028-3164586 of eahuman@telkomsa.net
Die CD se naam is GGSA/GSSA Omnibus Volume 5 , GGSA produkkode CD034 en bevat 11 familie databasisse o.a.
Blom, Barend Pieterz
Blom, Johann Peter
Carstens
Human
Krapohl
Neethling
Redelinghuys
Schoonwinkel
Van der Spuy
Van Eeden
Van Papendorp
Die Cd's sal direk bestel kan word vanaf GGSA se Nasionale Tesourier Andre Heydenrych:
E-pos:aheydenr@mweb.co.za Faks: 086 672 2412
Telefoon 011-804-6533 of 083-282-0047
http://www.eggsa.org/sales/ewinkel_a_dc.htm
Daar word 'n fees beplan in 2014 om die 300 jaar
bestaan van die Blom familie in Suid Afrika te herdenk.
Jan Pieterse Blom het op 09-05-1714 met die Westhoven
arriveer aan die Kaap.
Belangstellendes asook
idees en voorstelle
- stuur asb. aan: blomwe@lantic.net
KONTAK : THYS BLOM
blomwe@lantic.net
Hugo Naudelaan 18
WORCESTER
6849